Hi Almal
Welkom by hierdie web werf. Hierdie gedeelte van die werf is daar vir al die oud skoliere , vriende en ondersteuners.
Vind mekaar , vind die skool en word weer deel van die skool.
Die ondersteuners klub is die jaar mondig en ons dank die stigters van die ondersteuners klub.
Rabie groete
Marius Herselman
ANDREW RABIE HOƫRSKOOL ONDERSTEUNERS KLUB : VOORSITTER : 2009